ISRAEL EN PALESTINA: wie het die olifant aan die stert beet?
Die twee vrae wat die afgelope jaar my pad die meeste gekruis het was: “Wie kan ek glo? Watter media bron kan ek vertrou met die waarheid?” Die Israel/ Palestina kwessie het meeste Christene in ‘n afwaartse spiraal van verwarring en suspisie geplaas. Beide Israel en Palestynse ondersteuners haal erkende nuusbronne met ewe oortuiging aan…